Die digter se poging tot lewe-deur-poësie, tot skrywende sinmaak uit wat tans gebeur en gebeur het en die ewige wordingsproses van ’n skrywerslewe kom in hierdie ryk bundel aan bod.
Sleutelwoord Argiewe:Joan Hambidge
Kosblik
Kosblik is nie ‘n kookboek nie, maar ‘n versameling verhale deur sowel gevestigde as nuwe skrywers in Afrikaans.
Meditasies
In hierdie ryk geskakeerde bundel word nie alleen die konsep en konteks van “meditasies” verruim nie, maar word die gedig-as-meditasie tot ’n nuwe hoogte in Joan Hambidge se werk gevoe.
Hierdie mens – Wilma Stockenström
Wilma Stockenström se eerste digbundel in 14 jaar.
T.T. Cloete
Die bekroonde digter, prosaïs en dramaturg.
Dana Mouton-gedenklesing
Joan Hambidge, bekroonde digter en professor in Afrikaans en Kreatiewe Skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad, lewer vanjaar die vyfde Dana Mouton-gedenklesing.
Verse in my vingers
In hierdie drama kry Breyten Breytenbach se gedigte gestalte teen die agtergrond van Laurinda Hofmeyr en Schalk Joubert se musiek.
Vuurwiel
In Vuurwiel ondersoek Joan Hambidge op aangrypende wyse al die bekende temas van haar digkuns.
Versindaba 2007
Vanjaar se Versindaba sal op 06, 07 & 08 September in die HB Thomteater op Stellenbosch plaasvind, in samewerking met Die Woordfees.
Dad – Joan Hambidge
In ’n poging om die verhoudings tussen ouers en kind uit te pluis, bied hierdie bundel ’n ander sy van die digter Joan Hambidge.
