Die Boer restaurant teater in Durbanville wat, soos meeste ander teaters, tydelik gesluit is weens die pandemie, word op 20 April 16 jaar oud.
Sleutelwoord Argiewe:Koos Kombuis
Koos in Kwarantyn
Die Boer teater restaurant in Durbanville, wil net vir hierdie Corona virus, in die woorde van hul goeie vriend Wicus van der Merwe sê: “Loop ja, jou ma.”
Bands for Bricks 2019
Koos Kombuis se Nuwe Show
Gaan Koos Kombuis ooit weer ‘n album maak? Dit is vir julle om te besluit …
Liefde by die Dam Meerendal program bekend
Die immergewilde Liefde by die Dam konsert wat elke jaar by Emmarentia Dam in Johannesburg aangebied word, maak ook vanjaar `n draai in die Wes-Kaap.
Liefde by die Dam in die Kaap
Goeie nuus vir musiekliefhebbers in Kaapstad! Die immergewilde Liefde by die Dam konsert wat elke jaar by Emmarentia Dam in Johannesburg aangebied word, maak ook vanjaar `n draai in die Wes-Kaap.
Liefde by die dam 2018
Vanjaar vind die gewilde Liefde by die Dam op Sondag 5 Augustus plaas.
Vrystaat Literatuurfees 2018
Vanjaar bied die Vrystaat Kunstefees, in samewerking met die Universiteit van die Vrystaat, die derde Vrystaat Literatuurfees aan, vanaf 9-14 Julie.
Liefde by die dam 2018
Vanjaar vind die gewilde Liefde by die Dam op Sondag 5 Augustus 2018 plaas.
Suidoos
In die tweemanvertoning, Stef en Koos: Suidoos, sien ons weer die musikante/liedjieskrywers Stef Bos en Koos Kombuis saam op een verhoog.
