Sewe jaar ná haar vorige album uitgereik is, is Laurinda se langverwagte nuwe CD, wat ek wou sê, bekend gestel.
Sleutelwoord Argiewe:Laurinda Hofmeyr
#Woordfees Katalekte
Katalekte vorm ‘n drieluik met Breyten Breytenbach se vorige twee bundels, Die windvanger en Die beginsel van stof.
Woorde met water
Op 4 Desember kan jy vir ‘n aand wegkom van hierdie besige maand met al sy reëlings, lysies en partytjies. Sit. Luister. Word verkwik wanneer woorde soos water deur jou wese spoel.
#Woordfees 15 Vroue
Vyftien bekende musiekkunstenaars.
#Woordfees Laurinda Hofmeyr – ʼn Perd van ʼn ander kleur
Na ʼn paar jaar van gedeelde verhoë, is Laurinda Hofmeyr weer te sien in haar eie produksie, met haar eie orkes.
Twintigste Absa KKNK spog met ‘n propvol program
Wie sou kon raai dat wat 21 jaar gelede begin het as ‘n klein idee gedryf deur die passie van ‘n paar mense sou groei tot die KKNK wat ons vandag ken.
20 Hande 1 Hart
Een trekklavier, drie klaviere, tien pianiste, twintig hande – maar net een hart.
Skeer op Richmond
‘n Road movie en ‘n chickflick vir Afrikaanse teater.
Poetry, Port en Passie
Die amateur dramagroep van die Ou Meulteater, in die Paarl, is weer op die planke.
Verse in my Vingers
Verse in my Vingers (’n kopreis deur die lewe en werk van Breyten Breytenbach) word op 23 & 28 Augustus by die Klein Libertas Winterfees in Stellenbosch opgevoer.
