Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.
Sleutelwoord Argiewe:Laurinda Hofmeyr
Die engel op die dak
‘n Geskiedkundige oomblik wat jy gewoon nie mag misloop nie!
Verse in my vingers
In hierdie drama kry Breyten Breytenbach se gedigte gestalte teen die agtergrond van Laurinda Hofmeyr en Schalk Joubert se musiek.
‘n Dawerende gejuig en ander prettighede
Daar is groot konserte, groot kanonne en in die algemeen ‘n gedawer met ‘n stewige musiekprogram wat by die twaalfde Aardklop Nasionale Kunstefees aangebied word.
Asof vir die eerste keer
Laurinda Hofmeyr is terug in ‘n gestroopte gedaante.
Om te Breyten
“Een van die belangrikste Afrikaanse albums ooit.”
Diep
Daar is talle style in Afrikaanse musiek. Die snykant van al dié genres is musiek met oorspronklike melodieë en liriek. Dit is, volgens Hoezit Musiek, wat die cd, Diep – Musiek Vir Jou Siel – bied. Styl. Met 19 snitte, vertolk deur van die land se puikste musici en kunstenaars, kry jy tintelende stylvarsheid. Die …
Dagboek van ‘n swerwer
Koos du Plessis is nie verniet reeds toe hy nog geleef het deur literêre mense, die media en die kultuurwêreld as ‘n digter in eie reg vereer nie.
Skemerdeuntjies
Almuir Botha, ‘n boorling van die Kaap (Brackenfell om presies te wees), is in Kaapse musiekkringe (veral) bekend as heavy-metal kitaarspeler van formaat en blues kenner.
Ligdag
Ek voel effens geïntimideerd om hierdie album te resenseer omdat dit so briljant is”, sê Rapport Tydskrif se resensent van Laurinda Hofmeyr se nuwe album Ligdag.
