Bymekaarkomplek vir die kunste

Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.

Kanna-toekennings 2009

Die wenners van die Absa KKNK Kannas is Vrydag by Buffelsdrift net buite Oudtshoorn bekend gemaak.

KKNK 2009 – My keuse

Quintus van Rensburg se oorspronklike plan was om vanjaar se KKNK te ignoreer, dit was tot Mevrou snuf in die neus gekry het.