As gekyk word na die vol, interessante en uiteenlopende program wat die Vryfees-span vir 9 tot 14 Julie saamgestel het, gaan feesgangers vanjaar se slagspreuk (hartelus!) na hartelus kan uitleef.
Sleutelwoord Argiewe:Antoinette Kellermann
#Vryfees2013 Die melktrein stop nie meer hier nie
Die Suid-Afrikaanse première van Tennessee Williams se “gesofistikeerde sprokie”.
Kyk Weer Fees
Goeie nuus vir teater-liefhebbers in die Boland! Met die Kyk Weer Fees is gunsteling US Woordfees-produksies eersdaags weer by die Klein Libertas Teater in Stellenbosch te sien.
2013 Kanna-nominasies
Met die grootste feesprogram in jare, het die Kannapaneel ’n reusetaak gehad om by die meer as 120 produksies, waarvan 52 gedebuteer het, in een week uit te kom.
KKNK 2013 Telbord
Die KKNK Telbord, waar jy uitvind hoe die man op straat en kritici voel oor die aanbiedinge en kunstenaars. Jy kan ook twiets, Facebook-inskrywings, foto’s, video’s en berigte vanaf die fees volg.
Breyten Breytenbach oor katalekte
Breyten Breytenbach gesels op 18 Maart, 18:30 vir 19:00, met die letterkundige Louise Viljoen, oor sy nuutste bundel, katalekte.
Woordfees 2013 Telbord
Tegnologie bepaal hoe die man op straat en kritici werklik voel oor die produksies en kunstenaars by die 2013 Woordfees.
Dot Serfontein 88
As joernalis en skrywer het Dot Serfontein haar ambag met ’n onvernietigbare lewensdrif aangepak.
2012 Fleur Du Cap-benoemings
Die gesogte Fleur du Cap-toekennings vir teaterproduksies word op 18 Maart by die Baxter-teater in Kaapstad gehou.
2012 kykNET Fiestas nominasies bekendgestel
Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.
