Drie debute domineer 2014 Kanna’s

Drie debuutproduksies by die 20ste Absa KKNK is voor in die koor met Kanna-nominasies in verskeie kategorieë. Dogma, Rondomskrik en Samsa-masjien het elk ses nominasies ontvang.

#Aardklop13 Telbord

Die #Aardklop13 Telbord hou telling van die gewildste produksies en kunstenaars by Aardklop 2013.

Nasionale Kunstefees ( #NAF ) 2013 Telbord

Wie hou van wat by die Nasionale Kunstefees in Grahamstad. #NAF

Rugbykoors tref KKNK

Dit is nie aldag dat mens teater toe gaan om rugby te kyk nie. Veral nie as jy 24 akteurs, sangers en dansers geklee in knap rugbybroeke en kniehoogte kouse saam op een verhoog te wagte kan wees nie.

Beleef uitdaging en nuwe ervarings met Baanbreek-produksies by die Absa KKNK

As jy teater toe gaan omdat jy iets nuuts wil ervaar, om uitgedaag te word deur die inhoud van ‘n produksie en jou kop aan die dink te kry vir dae nadat jy by die teaterdeur uit is.

Nuwe opwindende venues by die Absa KKNK

Deurbraak, Baanbreek, Spekkies se Plekkie en Johnny Biskit’s is vier nuwe en opwindende venues by die 19de Absa KKNK wat van 29 Maart tot 6 April 2013 op Oudtshoorn plaasvind.