In ’n plattelandse dorpie ontdek ’n polisieman ’n vuil, uitgeteerde jong vrou wat nie kan praat nie en handeviervoet loop.
Sleutelwoord Argiewe:Albert Pretorius
Nêrens Noord-Kaap
Drie broers word groot in Nêrens, ’n weggooidorpie diep in die hart van die Kalahari.
2016 kykNET Fiësta-benoemings bekend
Die kykNET-Fiëstas, die enigste toekenning van sy soort in die land, vereer sedert 2011 rolspelers vir hul uitsonderlike bydraes tot die land se grootste kunstefeeste. “Die Fiëstas-paneel het in 2016 meer as honderd Afrikaanse debuutproduksies gesien,” sê Naudé van der Merwe, sameroeper van die Fiëstas-paneel. “Ons het belangrike insig gekry in wat vir kunstenaars en …
Die Rebellie van Lafras Verwey
Die bekende radiodrama en verhoogstuk, Die Rebellie van Lafras Verwey, uit die pen van bekroonde skrywer, Chris Barnard, gaan binnekort lewe kry op die silwerskerm met gesoute akteur, Tobie Cronjé, in die hoofrol.
Silwerskermfees 2016: ’n Fees van rolprente
Die rolprente wat vanjaar by die Silwerskermfees vertoon gaan word, asook die rolverdelings van die vyftien kortfilms wat hulle debuut by die fees maak, is onlangs bekend gemaak.
#kknk2016 Nouliks of niks: Kort stukke deur Samuel Beckett
Agt kort stukke. Vyf regisseurs. Vier akteurs.
Amptelike lokprent vir Modder En Bloed
Die amptelike lokprent van Modder En Bloed (Blood And Glory), die nuwe film deur Dark Matter Studios en Collective Dream Films is op 2 Februarie 2016 om 12h00 bekendgestel!
#Woordfees Hond se gedagte
Na ’n lang en gelukkige huwelik begin Raymonde aan haar man se getrouheid twyfel as hy skielik belangstelling in seks verloor.
Fiëstas – die benoemdes
Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings is onlangs aangekondig.
Modder en Bloed
Dark Matter Studios en Collective Dream Films het pas die verfilming van die fliek Modder en Bloed afgehandel en aangekondig dat dit die grootskerm in April 2016 landwyd sal tref.
