Wat lê lekkerder op die tong as ‘n Afrikaanse idioom?
Sleutelwoord Argiewe:Francois Toerien
Seks in die Suburbs
‘n Man en ‘n Vrou. ‘n Ouer vrou en ‘n jonger man. Hy is pas afgestudeer en sy lek al aan vyftig.
Toneel wat jou sal raak, hetsy jy lag of huil
Verskeie temas kom na vore in vanjaar se toneelaanbod by die Aardklop Nasionale Kunstefees.
Jan en Jorie
Dit vertel die storie van skrywer Jan Rabie en skilder Marjorie Wallace.
Kovsies maak skoonskip met Die Begrafnis
Die dramadepartement van die Universiteit van die Vrystaat is vandag by die Absa KKNK op Oudtshoorn met die 2008-Sanlamprys vir Afrikaanse Teater bekroon.
Studenteteater op sy beste by KKNK
Met die prestige en stewige geldpryse van die Sanlam-prys vir Afrikaanse Teater (SPAT) vir 2008 as dryfveer, kan studenteteater op sy beste weer by die Absa KKNK verwag word.
Aardklop se Drama Feesmaal
Vanjaar kan jy ook verseker wees van ‘n porsie Shakespeare by die Aardklop Drama feesmaal.
Vlooi in Ysland
Dis Vlooi tyd!
Die Francois Toerien Show – Die Groot 5!
Vergeet van die Leeuloop – kom doen die Koekloop saam met ons!
Sand en sproei vir Francois en Nicole
Akteurspaar Francois Toerien en Nicole Holm speel Suid-Afrikaanse verhoë aan die brand.
