Kêns Ouma lees teeblare en bokdrolle en voorspel die toekoms verbasend akkuraat.
Sleutelwoord Argiewe:Francois Toerien
#KKNK Liewe Heksie : Flower Power
Levinia is ’n dollatjie wat al vir meer as 50 jaar bekoor.
Wenners van die kykNET Silwerskermfees
Die wenners van die kykNET Silwerskermfees is die naweek by ‘n glansgeleentheid in Kampsbaai bekendgemaak.
Twee en twintigduisend leerders ontmoet by Kunstekaap
Meer as 22 000 leerders vanoor die hele Wes-Kaap kom in Augustus in Kaapstad byeen vir Kunstekaap se innoverende Skolekunsteprogram.
Rekmerke: Grepe uit ‘n Swangerskap
“Dit voel of ek ’n week lank seks gehad het. Met ’n perd!”
Sex in the Suburbs
Francois Toerien se Seks in die Suburbs is vir die Nasionale Kunstefees vertaal deur Lynita Crofford.
Die Francois Toerien Show 8 – soos gesien op TV!
Die fopdosserpaartjie, Anita en Susan, gee ’n predikantsvrou ’n “trashy glam makeover”.
2012 kykNET Fiestas nominasies bekendgestel
Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.
Daai V-ding
Esther von Waltsleben en Jan-Hendrik Opperman is getroud en moet saam toneelspeel om die pot aan die kook te hou… sonder om mekaar in die proses te verwurg.
Die Francois Toerien Show 7: BEE Kompliant
Julius Malema erken dat daar ’n lobotomie op hom uitgevoer is.
