2013 kykNET Fiëstas-benoemings

Die 2013 kykNET Fiëstas-nominasies vir produksies wat by feeste gedebuteer het tydens die 2012 Feesjaar is:

2012 Fleur Du Cap-benoemings

Die gesogte Fleur du Cap-toekennings vir teaterproduksies word op 18 Maart by die Baxter-teater in Kaapstad gehou.

2012 kykNET Fiestas nominasies bekendgestel

Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.

Bymekaarkomplek vir die kunste

Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.