Boeke is die rustigste en mees getroue vriende; hulle is die toeganklikste en die wysste raadgewers en die geduldigste leermeesters. – Charles W Eliot
Sleutelwoord Argiewe:Andries Bezuidenhout
#innibos Koos Kombuis en Andries Bezuidenhout @ Boeke OppiSTOEP
Plaas twee bekendes bymekaar wat albei digters en rockers en boonop twee slimkoppe is, en die tafel is gedek vir ’n interesante, maar anderste boekgesprek.
Woorde met Wieke
Met hierdie produksie word gepoog om die gedigte van Antjie Krog nog meer toeganklik te maak vir die liefhebbers van die digkuns en Afrikaans.
Halala Afrikaans
Afrikaans is oor die afgelope drie eeue al baie dinge genoem.
Insomniak se Droomalmanak
Neem ‘n halfkoppie Leonard Cohen, ‘n knertsie Koos Kombuis, ‘n bietjie Kerkorrel en Gert Vlok Nel en jy sal dalk by Andries Bezuidenhout uitkom …
Dagboek van ‘n swerwer
Koos du Plessis is nie verniet reeds toe hy nog geleef het deur literêre mense, die media en die kultuurwêreld as ‘n digter in eie reg vereer nie.
Versindaba 2007
Vanjaar se Versindaba sal op 06, 07 & 08 September in die HB Thomteater op Stellenbosch plaasvind, in samewerking met Die Woordfees.
Terug in skubbe
Terug In Skubbe is ook nie hoofseun nie, want vir hoofseun is hy nie soet genoeg nie, maar veel eerder ‘n renegade eerstespan rugbykaptein, wat ongekende dinge vir sy dorpie doen soos electric kitaar speel op Sondae-middae, dalk selfs girls van oor die ‘kleurgrens’ vry oor die saal van sy 250cc (50’s? Whatever).