Die Suid-Afrikaanse landskap, twee Harley Davidsons, musiek en mense … en Jack Parow.
Sleutelwoord Argiewe:Jack Parow
Nobody’s Died Laughing
Die dokumentêr, Nobody’s Died Laughing, handel oor die lewe en werk van die kunstenaar en aktivis Pieter-Dirk Uys.
#Woordfees Jack Parow Die ou met die snor by die bar
Jack Parow het meer as 7 miljoen aanhangers op YouTube, CD-verkope van oor die 100 000, en sy lirieke word as van die bestes in Afrikaans beskou.
Republiek van Zoid Afrika Volume 2
Sedert die tweede reeks van Republiek van Zoid Afrika op die lug is, is Karen Zoid weekliks bo-aan die SA iTunes trefferlys.
Jack Parow & Loki Rothman
Jack Parow klim tans op die planke met musiek van verlede jaar se Nag van die Lang Pette.
#Aardklop After-party
Laataand weerklink die klanke gemik op die jonges van gees met Bittereinder, Jack Parow en DJ Naaldekoker wat tot 00:30 die Aardklop-terrein op horings gaan neem.
Jack Parow akoesties
Jack Parow se Nag van die Lang Pette het twee maande gelede die lig gesien.
Program vir 20ste KKNK
“Met ’n verskeidenheid bekende stemme, geharde stemme en nuwe stemme, klink die program van die
twintigste kunstefees op Oudtshoorn, soos ’n koor in harmonie.”
Nominasies vir MK Awards 2013
MK is terug met die 7de jaarlikse MK Awards wat SA se top musiek talent in 10 kategorieë plaas vir aanhangers om hulle gunstelinge te kies.
Kaktus Op Die Vlaktes terug by KKNK
Kaktus Op Die Vlaktes keer terug na KKNK 2012, met vlymskerp optredes!
