Tydens hierdie splinternuwe produkie span Jannie Moolman en Kevin Leo kragte saam en neem die luisteraar op ‘n musikale reis deur dekades.
Sleutelwoord Argiewe:Jannie Moolman
Klim op die wa vir RZA Volume 3
Van lesbian motorbike rallies tot gimkanas op klein dorpies basuin die luidsprekers dit uit in blye galme: daar is ’n Republiek van Zoid Afrika Volume 3.
#Woordfees Brylcreem, Mozart & Hendrik Susan – ’n musikale kykie na die 50’s
Die 50’s was ’n interessante musikale era wat die klanke van die Crooners, Elvis Presley se rock ’n roll, Maria Callas se opera-arias, asook die kwêla-klanke van Sophiatown ingesluit het.
Afrikaanse Volksmusiek saam met Beeskraal & Vriende
‘n Samestelling van ou Afrikaanse Volksliedjies uit die FAK Sangbundel Volume I, nuut verwerk en gesing deur van Suid-Afrika se top Afrikaanse kunstenaars.
#kkarooklassique Suid-Afrika in Refrein
Jannie Moolman, gewilde en bekroonde tenoor, Loveline Madumo en die Suid-Kaap Kinderkoor sing ’n unieke program van geliefde, inspirerende, eg-Suid-Afrikaanse teks en komposisies.
#Woordfees 16 Onse
Die Woordfees is vanjaar 16 jaar oud. Hierdie swierige musiekvertoning vier die verjaardag feestelik!
#Aardklop Poskantoor
Die eerste Afrikaanse opera van die 21ste eeu.
Innibos Meridian Karino Koorfees – Sing nou ’n stukkie …
Sing nou ’n stukkie is ’n heerlike saamgestelde koorkonsert met verskeie skoolkore en soliste soos onder andere Jannie Moolman.
Jannie Moolman – skrywers en digters
Jannie Moolman sing skrywers se toonsettings.
Valentines Show with Jannie Moolman & Sima
Word weggevoer deur Jannie Moolman en Sima se pragstemme na ‘n wêreld van liefde.
