Die #Vryfees2013 Telbord hou telling van die gewildste produksies en kunstenaars by die 2013 Vryfees in Bloemfontein.
Sleutelwoord Argiewe:Jannie Moolman
#Vryfees2013 na hartelus
As gekyk word na die vol, interessante en uiteenlopende program wat die Vryfees-span vir 9 tot 14 Julie saamgestel het, gaan feesgangers vanjaar se slagspreuk (hartelus!) na hartelus kan uitleef.
Gé Korsten – Lieflike droom
In hierdie huldeblyk aan Gé Korsten, neem Jannie Moolman en Riaan Hunter die gehoor op ’n nostalgiese musiekreis.
Ons vir Jou
Ons vir jou is binnekort weer in die Staatsteater.
Bekende musikant oorlede
Die bekende Suid-Afrikaase violiste, Annake de Villiers, is vandag dood aangetref in ‘n huis naby Steynsrus.
Tydloos 2011
‘n Musikale wêreldreis saam met Jannie Moolman, Rina Hugo, Arina de Witt, Kevin Leo en gaskunstenaars Myra Maud en Cristiaan Mangano.
Die son sal weer skyn
Jannie Moolman, beslis een van SA se gewildste tenore in ’n konsert wat nie misgeloop mag word nie.
Schubert in Afrikaans
Franz Schubert se uitgangspunt was immer en altyd melodie.
Ietsie oud, ietsie blou, ietsie nuut en iets geleen
Die Oude Libertas-amfiteater is vanjaar so spoggerig soos ’n somerbruid.
‘n Dawerende gejuig en ander prettighede
Daar is groot konserte, groot kanonne en in die algemeen ‘n gedawer met ‘n stewige musiekprogram wat by die twaalfde Aardklop Nasionale Kunstefees aangebied word.
