Opwindende Musiekspyskaart vir Musiekindaba 2022

Musiekindaba gaan die ganse musiekbedryf byeenbring om koppe bymekaar te sit, verhoudinge te bevorder, loopbane te bou, te leer, inligting te deel en die wonderwêreld van musiek te vier.

Van der Merwe begin

Die fliek, Van der Merwe, begin vandag landswyd in teaters draai.

Jack Parow skryf temalied vir Van der Merwe

“He might make mistakes, maar hy bly altyd great … and remember my friend not all heroes wear capes …” is van die tong-in-die-kies lirieke uit Jack Parow se splinternuwe treffer, “Super Van”, wat spesiaal geskep is om die temalied van die rolprent – Van der Merwe – te wees

Pretoria kry eie Afrikaanse Kunstefees

Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), in samewerking met SA Expo Feesgids, bou voort op die sukses van groot kuier- en kultuurfeeste – soos KKNK, Innibos en Aardklop – en loots op 19 en 20 Augustus 2016 die eerste jaarlikse FAK Kunstefees, wat voortaan in Gauteng gaan nesskop.

Program vir 20ste KKNK

“Met ’n verskeidenheid bekende stemme, geharde stemme en nuwe stemme, klink die program van die
twintigste kunstefees op Oudtshoorn, soos ’n koor in harmonie.”