Op Die Heuwels Fantasties se agste ateljee album, Volume, sien ons hoe hierdie konstante innoverende groep, hulle negentigs invloede in die huidige digitale- stroom- era inspan.
Sleutelwoord Argiewe:Spoegwolf
Toe die wêreld stil gaan staan
Karen Zoid, Neil Sandilands en Early B, vat raak in ’n nuwe liedjie wat vandag uitgereik word.
Liefde by die Dam, Emmarentia Dam, 2019
Liefde By Die Dam is terug op Sondag 4 Augustus 2019 by die Emmarentia-dam.
In Afrikaans Hartenbos 2019
Die doel van die fees is om gesinne bymekaar te bring deur middel van musiek.
Liefde by die Dam Meerendal program bekend
Die immergewilde Liefde by die Dam konsert wat elke jaar by Emmarentia Dam in Johannesburg aangebied word, maak ook vanjaar `n draai in die Wes-Kaap.
Liefde by die Dam in die Kaap
Goeie nuus vir musiekliefhebbers in Kaapstad! Die immergewilde Liefde by die Dam konsert wat elke jaar by Emmarentia Dam in Johannesburg aangebied word, maak ook vanjaar `n draai in die Wes-Kaap.
kykNET-verhoog innibos
As rock jou ding is, gaan jy dit daagliks kry by die MK Nou! Rockverhoog, waar sterre soos Bouwer Bosch, Bittereinder, aKING, Spoegwolf, Majozi, Gangs of Ballet, Matthew Mole, Albert Frost Trio, Taxi Violence en Fokfopolisiekar vir opwinding sal sorg.
Onderhoud met Spoegwolf
Onderhoud met Spoegwolf
Spoegwolf – somer
Die Spoegwolf beur terug na hul grootworddorp, Paarl, om die lank-suisende nuwe album somer vir die eerste keer wêreldwyd bekend te stel.
Twintigste Absa KKNK spog met ‘n propvol program
Wie sou kon raai dat wat 21 jaar gelede begin het as ‘n klein idee gedryf deur die passie van ‘n paar mense sou groei tot die KKNK wat ons vandag ken.
