Soos Gregor van die Kafka-verhaal, ondervind Gregor Samsa ’n stelselmatige insekwording.
Sleutelwoord Argiewe:Willem Anker
2015 kykNET-Rapport Boekpryse Wenners
Die wenners van die 2015 kykNET-Rapport-boekpryse en die Jan Rabie-Rapportprys is onlangs op ‘n glansgeleentheid in Kaapstad aangekondig.
Fiëstas gaan die sterre laat skitter
Op 5 Maart 2015 rol kykNET vir die vyfde keer die blou-tapyt uit vir ‘n glansryke toekenningsgeleentheid om die rolspelers en talent in die Afrikaanse kunste te vereer.
Buys. ‘n Grensroman
Buys is ’n roman oor grense en oor grond. Dit vertel waar ons vandaan kom.
Samsa-masjien
Die bekroonde teater produksie Samsa-masjien is vanaf 16 Januarie in die Moederstad te sien.
#KKNK Samsa-masjien
Gregor Samsa ondervind ’n stelselmatige insek-wording, wat deur die sielkundiges, psigiaters en dokters toegeskryf word aan die ouditiewe en taktiele hallusinasies van dementia-lyers.
Twintigste Absa KKNK spog met ‘n propvol program
Wie sou kon raai dat wat 21 jaar gelede begin het as ‘n klein idee gedryf deur die passie van ‘n paar mense sou groei tot die KKNK wat ons vandag ken.
As die broek pas
Antoinette Kellermann ontgin die realiteit van manwees eerstehands deur die aan-die-baservaring van ’n vrou.
Fragmente word ’n ontstellende geheel
Die akteurs se voete tik-tik met militaristiese presisie ’n ritme uit.
Toneel wat jou sal raak, hetsy jy lag of huil
Verskeie temas kom na vore in vanjaar se toneelaanbod by die Aardklop Nasionale Kunstefees.
