M-Net se Afrikaanse kanale sal Maandag, 16 November ‘n splinternuwe sepie begin uitsaai. Suidooster is die eerste sepie wat in die Wes-Kaap afspeel en sal op kykNET & Kie, kanaal 145, uitgesaai word.
Sleutelwoord Argiewe:Karen Meiring
SuperSkouspel
Huisgenoot-Skouspel, die Afrikaanse musiekkonsert wat die afgelope 15 jaar in Sun City gehou is, word vanjaar SuperSkouspel.
Villa Rosa kom tot ‘n einde
kykNET het besluit om afskeid te neem van die sepie, Villa Rosa wat elke weeksaand op kykNET uitgesaai word.
KKNK 2015: ‘n Fees vir Fliekvlooie
Altesaam agt Afrikaanse films waaronder vier spesiale voorskoue van splinternuwe films gaan vanjaar by die KKNK vertoon word. ’n Filmfees keer terug na dié gewilde kunstefees na ’n lang afwesigheid.
Wenners van die kykNET Silwerskermfees
Die wenners van die kykNET Silwerskermfees is die naweek by ‘n glansgeleentheid in Kampsbaai bekendgemaak.
Nominasies vir die Nasionale Silwerskermfeestoekennings
Die kykNET Silwerskermfees het die eerste nominasies van die jaarlikse Nasionale Silwerskermtoekenningsgeleentheid bekend gemaak.
2012 kykNET Fiestas nominasies bekendgestel
Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.
Cutt Glas Alles van die beste
Cutt Glas is 20. Nee, dis nie die hoeveelheid lede in die groep nie, ook nie hul gewig of hul IK nie.
Klassieke Pêlle
Jannie Moolman – een van Suid-Afrika se voorste uitvoertenore en Karen Meiring – sopraan van Cutt Glas en Who Stole the Orchestra-faam, is saam te sien …
Not Only Angels
Die vyf vroue van Cutt Glass maak nie net hemelse a capella musiek nie – hulle is ook pittig, prettig en geesdriftig.
