Hierdie vreesaanjaende bundel bevat grilverhale oor spoke, kwelgeeste, goëlery, krapgeeste, dwaalgeeste, fortuinvertellers, stigmata, wonderwerke, sieners, séances en alles wat onverklaarbaar is.
Sleutelwoord Argiewe:Marion Holm
Die Kaap is weer Holms
Wees onder die eerstes om dié splinternuwe komedie deur Holm en Vorster te sien.
Fiëstas gaan die sterre laat skitter
Op 5 Maart 2015 rol kykNET vir die vyfde keer die blou-tapyt uit vir ‘n glansryke toekenningsgeleentheid om die rolspelers en talent in die Afrikaanse kunste te vereer.
Silwerskermfees 2014 – nou met dokkies en WDC-inisiatief
Die vierde kykNET Silwerskermfees vind plaas vanaf 27 Augustus 2014 by die Bay Hotel in Kampsbaai.
HOL Marion!
Marion hol vir haar lewe.
#KKNK Hol Marion!
Marion Holm bring nuwe stories wat sy en Chris Vorster saamstring vir die verhoog.
#KKNK Die oudisie
Oudisies is waar akteurs werk kry.
#Woordfees Bloomers en Steradent
Haar romantiese braakland noop Johanna om ’n gerf te gooi in ongesonde Gert Willem se rigting.
Program vir 20ste KKNK
“Met ’n verskeidenheid bekende stemme, geharde stemme en nuwe stemme, klink die program van die
twintigste kunstefees op Oudtshoorn, soos ’n koor in harmonie.”
Sterlig Strofes
Breytnbach, N.P. van Wyk Louw, C. Louis Leipoldt, Stef Bos, Ingrid Jonker, D.J. Opperman, Lina Spies, Boerneef, Eveleen Castelyn …
