#KKNK Die Vredemakers / The Peacemakers

Die Vredemakers / The Peacemakers is ’n moderne groot werk vir koor, orkes en solis deur Karl Jenkins, die hedendaagse klassieke musiekkomponis wie se werk die
meeste uitgevoer word.

#Woordfees 16 Onse

Die Woordfees is vanjaar 16 jaar oud. Hierdie swierige musiekvertoning vier die verjaardag feestelik!

2014 Fiëstas-tyd!

Dis weer tyd vir die kykNET Fiëstas 2014 en hierdie jaar beloof dit om meer skouspelagtig as ooit tevore te wees.

Program vir 20ste KKNK

“Met ’n verskeidenheid bekende stemme, geharde stemme en nuwe stemme, klink die program van die
twintigste kunstefees op Oudtshoorn, soos ’n koor in harmonie.”