Van Coke Kartel sing Johannes Kerkorrel.
Sleutelwoord Argiewe:Johannes Kerkorrel
KKNK 2013 Telbord
Die KKNK Telbord, waar jy uitvind hoe die man op straat en kritici voel oor die aanbiedinge en kunstenaars. Jy kan ook twiets, Facebook-inskrywings, foto’s, video’s en berigte vanaf die fees volg.
KKNK 2009: Dis ‘n nuwe wind wat waai
Quintus van Rensburg het vanjaar sy 13de KKNK bygewoon.
Om te Breyten
“Een van die belangrikste Afrikaanse albums ooit.”
Diep
Daar is talle style in Afrikaanse musiek. Die snykant van al dié genres is musiek met oorspronklike melodieë en liriek. Dit is, volgens Hoezit Musiek, wat die cd, Diep – Musiek Vir Jou Siel – bied. Styl. Met 19 snitte, vertolk deur van die land se puikste musici en kunstenaars, kry jy tintelende stylvarsheid. Die …
Albert oor Johannes
… ek onthou sy regop dominees-handjies-bymekaar ‘pose’
Onderhoud met Johannes Kerkorrel
deur Haydee Hollander Johannes Kerkorrel se laaste (gepubliseerde) album voor sy tragiese dood op 12 November 2002 was Die Ander Kant en hierin lê twee bitter ironieë. Die sanger wat gebrandmerk was as ‘n sell-out en ‘n politieke opportunis wou aanhangers sy sagter, poëtiese sy wys, die kant wat ‘n kunstenaar nodig het om die …
Ons Sing Jou Taal
Rapport-lesers het onlangs die geleentheid gehad om ‘n keuse te maak van al hul tydlose Afrikaanse gunstelinge in sangers en musiek.
Johannes Kerkorrel called our bluff
Dit is Stef Bos wat uitwys hoe ondermynend Kerkorrel omgaan met ‘n tradisionele liedjie en die betekenis daarvan heeltemal verdraai.
So onthou ons Koos du Plessis – 20 jaar later …
So onthou ons Koos du Plessis het onlangs verskyn en is ‘n huldeblyk deur verskeie kunstenaars aan die ontslape sanger en digter.
