Een van die gewildste supersterre om na uit te sien by vanjaar se KKNK is Laurika Rauch.
Sleutelwoord Argiewe:Theuns Jordaan
Hart van Windhoek-fees groter, beter, goedkoper
As jy verlede jaar Huisgenoot se Hart van Windhoek-fees misgeloop het, is dit vanjaar jou kans om deel van die pret te wees.
Namibsroos en Kambroo
Twee spruite van semi-woestyn gebiede is saam by die Gariepfees te sien.
‘n Dawerende gejuig en ander prettighede
Daar is groot konserte, groot kanonne en in die algemeen ‘n gedawer met ‘n stewige musiekprogram wat by die twaalfde Aardklop Nasionale Kunstefees aangebied word.
Tjailatyd
Theuns Jordaan se nuwe album Tjailatyd is tans een van die top verkopers in Suid-Afrika.
Diep
Daar is talle style in Afrikaanse musiek. Die snykant van al dié genres is musiek met oorspronklike melodieë en liriek. Dit is, volgens Hoezit Musiek, wat die cd, Diep – Musiek Vir Jou Siel – bied. Styl. Met 19 snitte, vertolk deur van die land se puikste musici en kunstenaars, kry jy tintelende stylvarsheid. Die …
Seisoen
produksie wat snit vir snit bewys dat Theuns Jordaan ‘n intuïtiewe passie het vir die taal en die melodieë waarmee hy skep.
So onthou ons Koos du Plessis – 20 jaar later …
So onthou ons Koos du Plessis het onlangs verskyn en is ‘n huldeblyk deur verskeie kunstenaars aan die ontslape sanger en digter.
Vreemde Stad
EMI Musiek is baie trots op sy nuwe fonds Theuns Jordaan en dié opwindende sanger se debuut-album.
