Ter viering van veertig dinamiese jare van uitlewing van sy passie stel Jannie du Toit Onderweg bekend – ’n unieke multimedia-aanbieding wat bestaan uit ’n koffietafelboek, ’n dubbele CD en ’n DVD.
Sleutelwoord Argiewe:Jannie du Toit
Onderweg
Met die produksie Onderweg vier Jannie du Toit 40 jaar van passie as sanger en liedjieskrywer in Afrikaans.
Lankverwag
Die bekende en beminde Lucas Maree het ‘n nuwe CD, Lankverwag, die eerste in vyf jaar.
Ietsie oud, ietsie blou, ietsie nuut en iets geleen
Die Oude Libertas-amfiteater is vanjaar so spoggerig soos ’n somerbruid.
Die laaste reis van Geerhardt van der Lende
Dié musiekspel vertel die verhaal van Geerhardt van der Lende – ’n man wat na die afloop van die Tweede Wêreldoorlog naarstiglik probeer om sy ware identiteit geheim te hou.
‘n Dawerende gejuig en ander prettighede
Daar is groot konserte, groot kanonne en in die algemeen ‘n gedawer met ‘n stewige musiekprogram wat by die twaalfde Aardklop Nasionale Kunstefees aangebied word.
KKNK 2009 – My keuse
Quintus van Rensburg se oorspronklike plan was om vanjaar se KKNK te ignoreer, dit was tot Mevrou snuf in die neus gekry het.
Jannie en die tannie
Hierdie weldeurdagte, fyn stuk musiekteater uit die pen van Jannie du Toit en Christa Steyn stel ondersoek in ná, en ontketen ‘n warboel van emosies óór die liefde.
Nagkantoor
‘n Splinternuwe CD – Nagkantoor – met die musiek van Koos du Plessis is pas in die handel uitgereik.
So onthou ons Koos du Plessis – 20 jaar later …
So onthou ons Koos du Plessis het onlangs verskyn en is ‘n huldeblyk deur verskeie kunstenaars aan die ontslape sanger en digter.
