Vanjaar vind die gewilde Liefde by die Dam op Sondag 5 Augustus 2018 plaas.
Sleutelwoord Argiewe:Elvis Blue
innibos Sappi Boeke-crawl 2016
Die SAPPI boeke-crawl is jaarliks die hoogtepunt vir innibos-feesgangers wat op soek is na ’n unieke ervaring rondom boeke en musiek.
#VSKunstefees Elvis Blue – Horison
Die woord “horison” spreek van die toekoms en hoop, van dit waarna ‘n mens streef, en dit wat altyd net buite bereik lê.
#KKNK Horison
Die woord “horison” spreek van die toekoms en hoop, van dit waarna die mens streef, en dit wat altyd net buite bereik lê.
Fiëstas gaan die sterre laat skitter
Op 5 Maart 2015 rol kykNET vir die vyfde keer die blou-tapyt uit vir ‘n glansryke toekenningsgeleentheid om die rolspelers en talent in die Afrikaanse kunste te vereer.
Jou Show
Kort jy ‘n weeklikse lag-inspuiting?
#Vryfees Hart en See: Met Laurika Rauch en Elvis Blue
Laurika Rauch en Elvis Blue se raakpunte is meer as hul verskille.
Program vir 20ste KKNK
“Met ’n verskeidenheid bekende stemme, geharde stemme en nuwe stemme, klink die program van die
twintigste kunstefees op Oudtshoorn, soos ’n koor in harmonie.”
Twintigste Absa KKNK spog met ‘n propvol program
Wie sou kon raai dat wat 21 jaar gelede begin het as ‘n klein idee gedryf deur die passie van ‘n paar mense sou groei tot die KKNK wat ons vandag ken.
Hart van Windhoek-fees groter, beter, goedkoper
As jy verlede jaar Huisgenoot se Hart van Windhoek-fees misgeloop het, is dit vanjaar jou kans om deel van die pret te wees.
