AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by War of the WorldsMet: Tom Cruise Die aliens raak mal. Hulle slat die aardbol dat hy hik en voor Tom Cruise sy kuif kan regskuif is dit net snot en trane en baie dooie mense. Maar as jy dink die aliens in die voorprent is indrukwekkend, dan moet jy vir die kleine Dakota Fanning sien. Daai kind het vir my so bang gelyk ek wou die heeltyd opspring en gaan help. Sy moes net nog sê "I see dead people." Tom Cruise se karakter oortuig nie. Wie gaan nou glo hy werk op die dokke? Hy is mos die ou wat vir Katie Holmes klits. Die FX is uitstekend, die kinematografie is tog te mooi en daai spanning. Die fliek bly kom vir jou soos die bure se onvriendelike Rotweiler-teef met menopouse. Steven Spielberg is die OU! Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. © 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar. © 2004 Roekeloos.co.za Navrae Jou reg op privaatheid Die maatskappy |