Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Round Ireland With A Fridge

deur Tony Hawks. Uitgegee deur Ebury Press.

Mnr Hakwks, ´n komediant/musikant en somtydse skwrywer, word een oggend wakker na ´n harde aand in die pub, en onthou vaagweg iets van ´n weddenskap. O ja...hy't in ´n oomblik van beskonkenheid ´n vriend van hom gewed dat hy deur Ierland sal ryloop - met ´n yskas as bagasie! Wat hy ook toe doen, gek wat hy is.
Hy't vermoed dat dit ´n eensame, en aaklige besigheid sal wees, maar hy't hom misgis met die gasvryheid van die iere. Nadat hy aan ´n radio inbelprogram deelgeneem het, stroom die aanbiedings van akkomodasie , gratis kos en vele partytjies in. Hy kry ook ´n selfoon waarmee hy die gefasineerde ierse publike via die radioprogram op hoogte hou van sy daaglikse progressie.
Tony en sy yskas is van Dublin na Donegal, van Sligo tot in Galway, Clare, Kerry, Cork en weer terug tot in Dublin. Wat die boek groot pret maak, is Tony se weergawe van die vele (ware?) avonture wat sy yskas ondervind het tydens hul tog: ´n branderplankry-episode, ´n bachelor-fees, en ook ´n ontmoeting en sënwense deur ´n paar nonne. Totaal en al absurd, ek weet, maar heerlike lesstof.

Koop dit!


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W