Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Gebedjies voor slapenstyd

Nina Smit se kenmerkende lewendige styl en pretensielose aanslag werk besonder goed in hierdie versameling waaruit kleintjies kan leer om self met God te gesels. Met helder, eietydse illustrasies.

Nina Smit is self 'n ouma . en geniet dit terdeŽ! Uit hierdie versameling kan kinders self met God leer praat oor die lief ťn die leed in hulle wÍreld.

Alledaagse onderwerpe wat op kinders se leefwÍreld betrekking het, word aangebied: Here, ek weet; Here, baie dankie; Here, dis lekker; Here help my asseblief; Here, ek is jammer; Here, ek is hartseer; Here, ek bid vir ...

Gebedjies voor slapenstyd is 'n nuttige en leersame boek vir kinders van 3-7.

Formaat: Harde band (pof-omslag)
ISBN: 0 7963 0385 1
Bladsye: 78
Bestellings: 0860 231 231


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W