Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Lewe anderkant die dood?

Een van die mens se dringendste lewensvrae is: Wat gaan met my gebeur wanneer ek eendag sterf? Tog praat ons nie maklik daaroor nie, want niemand beskik oor gekontroleerde feite hieroor nie. Tog wonder baie gelowiges half ongemaklik of ons regtig vandag nog kan glo in 'n fisieke opstanding van die liggaam? 'n Lyk wat lewendig word? Die skrywer se eerlike en meevoerende gesprek oor hierdie grondbeginsel van die Christelike geloof is prikkelend en noodsaaklik. In Lewe anderkant die dood? nooi Ernst Conradie lesers om saam te dink oor die vraag of onsterflikheid nie dalk tg moontlik is en selfs wetenskaplik verduidelik kan word nie.

Conradie vermy spekulatiewe akademiese speletjies n die gevaar van gerieflike en maklike antwoorde, wat net 'n tydjie lank bevredig.

Lewe anderkant die dood? neem die leser se vrae ernstig, maar gee ook rustigheid, hoopvolle en troosvolle versekerings.

Formaat: Sagteband
ISBN: 0 7963 0431 9
Bladsye: 175
Prys: R89.99
Bestellings: 0860 231 231


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W