Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Gerrie gesels tennis

Gerrie gesels tennis

Jou kans om vir die prys van 'n boek die kennis van een van Suid-Afrika se bekendste en beste tennisafrigters te tap!

In Gerrie gesels tennis gee Gerrie Berner jou, planmatig en met talle voorbeelde, 'n stel tegniese wenke (o.m. afslaan, handrug, hoŽ balle en knieŽ) en tak-tiese wenke (o.m. netspel, balplasing, aggressie, druk, wind en die afronding van 'n wenposisie). Gerrie gee nie net 'n stel goue reŽls vir tennis nie, maar hy gaan ook in op die filosofie van die spel.

Die boek, prakties ťn nadenkend, is 'n ervaring van die totaliteit van tennis en 'n nodige bondgenoot as jy erns maak met die spel.

Die boek kan by African Sun Media aangeskaf word:
Grondvloer Admin A
Universiteit Stellenbosch Kampus
Stellenbosch
Tel: 021 8082401
Faks: 021 8082626
E-pos: africansunmedia@sun.ac.za
Webblad: http://www.africansunmedia.co.za
Webwinkel: http://www.sun-e-shop.co.za


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W

Great South Africans
Great South Africans