Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Os, die Outobiografie

Os, die Outobiografie

Die verhaal van een van die ware legendes van rugby, die loskopstut Os du Randt. Curriebekerwenner, Drienasieswenner, WÍreldbekerwenner. Os is plaaslik en oorsee een van die mees gerespekteerde Springbokke, gevrees deur sy teenstanders, en het tot dusver reeds 58 keer in die groen-en-goud uitgedraf. Was dit nie vir knaende beserings tussen 1999 en 2004 nie, was die getal veel hoŽr. Hierdie titel neem sy hele loopbaan in oŽnskou en fokus op sowel sy teleurstellings as die talle hoogtepunte. Hy is die enigste lid van die WÍreldbekerwennende span van Francois Pienaar wat nog deel is van Jake White se huidige Bokspan.
Koop / Buy Os, die Outobiografie....


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W