Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Die lewende stem van die evangelie

Prediking - hier in Johan Cilliers se vernuwende jongste boek beskryf as die hart en siel van die kerk - vra om sowel konstante hersiening as om trou aan die beginsels. Vandaar die boek se subtitel: Nuut gedink oor die basiese beginsels.

Die lewende stem van die evangelie is 'n gesaghebbende teksboek vir alle studente van die teologie en 'n aansporende handleiding vir predikers.

Die boek kan by African Sun Media aangeskaf word:
Grondvloer Admin A
Universiteit Stellenbosch Kampus
Stellenbosch
Tel: 021 8082401
Faks: 021 8082626
E-pos: africansunmedia@sun.ac.za
Webblad: http://www.africansunmedia.co.za
Webwinkel: http://www.sun-e-shop.co.za


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W