Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Wat's in mamma se magie

Hierdie is die enigste boek wat jy ooit sal nodig hÍ om te verduidelik wat gebeur binne-in 'n verwagtende mamma se magie! Die swangerskap ontwikkel maand vir maand, bladsy vir bladsy. Hou die blaaie teen jou maag en die lewensgrootte illustrasies sal dit duidelik maak hoe die baba besig is om te groei. Die finale uitvoublad wys presies hoe groot die baba in Mamma se maag werklik is! Deel en geniet hierdie boek met jou kind en berei hom of haar voor vir die koms van hulle nuwe bababoetie of -sussie!

Abby Cocovini is ma van twee jong kinders en woon in Londen. Sy is die voormalige Kunsdirekteur van Elle. Tans bestee sy haar tyd aan haar nuwe baba wat ook as die inspirasie dien vir hierdie boek. Dit is haar eerste boek.
Koop / Buy Wat's in mamma se magie ...

Wats in mamma se magie

Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W