Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Miskruier

Miskruier

Suid-Afrika. 2009. Die vigskrisis het sy hoogtepunt bereik en krematoriumtorings blaas onverpoosd swart rook die hemelruim in. Die land is uitgelewer aan die diktatorskap van 'n president wat met die wysheid en insig van 'n ware tiran regeer. Teen hierdie agtergrond vlug die joernalis Braam Fourie vir sy lewe nadat hy verbind word met 'n berig waarin die huidige bestel sterk gekritiseer word. Teen 'n dolle pas ontvou 'n verhaal wat die leser op 'n skokkend eerlike en uitdagende reis neem. 'n Spannende roman met die trefkrag van 'n voorhamer ... en beslis nie vir sensitiewe lesers nie!
Koop / Buy Miskruier....


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W