Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Wees jou eie fiksheidsinstrukteur

Wees jou eie fiksheidsinstrukteur

Wees jou eie fiksheidsinstrukteur verskaf eenvoudige riglyne om oefening in 'n besige skedule in te pas.

Oefening moet deel uitmaak van 'n verandering in jou leefstyl, en dit moet vir jou maklik wees om jou te verbind aan 'n skedule, terwyl dit terselfdertyd pret behoort te wees. Die boek bevat vraelyste om jou fiksheidsvlak te bepaal, asook jou bereidwilligheid om jou te verbind aan 'n oefeningsroetine.

Daar is afdelings oor strek oefeninge, kleredrag en hoe om jou hartklop te monitor, en daar word ook gekyk na gimnasiums en toerusting. Die grootste gedeelte van die boek verskaf 'n reeks oefeninge om kardiovaskulere gesondheid, krag en soepelheid te verbeter.
Koop / Buy Wees jou eie fiksheidsinstrukteur ...


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W