Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Hugh Fearlessly Eats It All : Dispatches from the Gastronomic Frontline

'Hugh Fearlessly-Eatsitall' skryf al vir meer as twee dekades oor alle vorms van kos. Sommige van ons frons dalk oor wat hy as 'n heerlike maaltyd beskou, maar een ding is seker, vol fiemies is hy nie. Hy verruil ter enige tyd McDonalds vir 'n eekhoringtoebroodjie en die dooie dier langs die pad gaan reguit pot toe.

Hugh Fearnley-Whittingstall reis om die wÍreld met 'n oop kop, 'n sak vol grappe en 'n hengse aptyt om elke plaaslike dis 'n gelyke kans te gun. Vir afval trek hy nie sy neus op nie en hy het geleer dat rendiere nie net vir Vader Kersfees se vervoer is nie, maar 'n smaaklike happie die res van die jaar maak.

Hierdie is een van die interessantste leeservarings van die jaar.Koop / Buy Hugh Fearlessly Eats It All : Dispatches from the Gastronomic Frontline ...

Hugh Fearlessly Eats It All : Dispatches from the Gastronomic Frontline

Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W