Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

In die lig van vuur

In die lig van vuur

Dis die storie van 'n biskop wat in die afsondering van 'n antieke klooster 'n vergete kelder ontdek met 'n skat so waardevol, dat dit hom neem op 'n pad van verraad, selfverraad. Dit bring hom in kontak met die mafia en in konflik met die Ortodokse Kerk. Hy ervaar vir die eerste keer die liefde van 'n vrou in die volheid van passie, empatie, lojaliteit en verraad; 'n liefde wat sy bakens verskuif en die fondasie van sy geloof sal toets. In die lig van vuur is 'n aksiebelaaide roman wat die lig werp op uiteenlopende fasette van menswees: geloof, verleiding, vrees, lojaliteit en liefde.
Koop / Buy In die lig van vuur....


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W