Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Die vloedbos sal weer vlieg

Die vloedbos sal weer vlieg Die verse in Die vloedbos sal weer vlieg is gerangskik in vyf afdelings wat telkens afwissel in styl, maar tog 'n sterk eenheid vorm.

Die gedigte setel in die aarde en in 'n uitsonderlike waarneming en aanvoeling van die natuur. Natuur en emosie gaan hand aan hand en bly gevang in 'n belee ewewig. Nerens is daar tekens van verslapping in die spanningslyn van die bundel nie, en die Carina Stander het 'n uitsonderlike vermoŽ om betekenis en klank tot 'n eenheid te verwerk.

Die digter "konfronteer" die werklikheid in al sy gedaantes, sy dit ru, sy dit wreed, sy dit loutere skoonheid en diep emosie. Dit maak haar werk so fris en so gelaai met energie.
Koop / Buy Die vloedbos sal weer vlieg ...


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W