Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Die kinders eet viennas maar 'n man kan nie relax nie

"Ek is Uys van der Hoven, ek het Nico Nel in 1976 onderstebo ontmoet …"

So vertel Uys van der Hoven van sy en Nico Nel se ontmoeting. Nico Nel het op die gewilde TV-program Maak 'n las naam gemaak as storieman van formaat. In hierdie bundel sorg hy en sy medestorieverteller, Uys van der Hoven, vir stories wat jou met trane in jou oŽ en wange seer van die lag vir meer sal laat vra.

Die Bont Louws se tuisgemaakte driedemfiets kos hulle amper al hulle sproete. Jakop Tieties word nŠ 'n drinkparty in die lykshuis wakker en neem dit vir 'n hospitaal aan. En daar is die storie oor die skaap en die argitek met die ponytail …
Koop / Buy Die kinders eet viennas maar 'n man kan nie relax nie ...

Die kinders eet viennas maar 'n man kan nie relax nie

Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

D