Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Droomtonele vir lintborduur en stumpwerk

Droomtonele vir lintborduur en stumpwerk

Hierdie boek verduidelik hoe om met verskeie tegnieke skeppende borduurwerk met lint en garing op gedrukte ontwerpe te doen. Benewens 'n groot verskeidenheid oppervlaksteke word tegnieke soos trapunto, kantborduurwerk, gestopte fatsoene, tosseltegnieke, die gebruik van draad en blinkertjies, nuwe idees om gras en blomme te maak, interessante voorstelle vir bome en veel meer aangebied. Meer as 60 steke word volledig geÔllustreer en bespreek, wat die boek ook 'n waardevolle naslaanbron maak.
Koop / Buy Droomtonele vir lintborduur en stumpwerk....


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W