Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

The De Villiers Code

The De Villiers Code

'n Wrede moord. 'n Masochistiese moordenaar. 'n Oeroue geheim. 'n Beeldskone polisievrou. Baie kort sinne.

Wanneer C.C. Langa, Nobel-prys wenner, fisikus en Adonis, gevra word om 'n vreemde moord in die Nasionale Galery in Kaapstad te ondersoek word hy die primÍre teiken in 'n donker komplot om die geskiedenis vir altyd te verander. Of ten minste tot die volgende keer wat die geskiedenis verander word. Dalk in die opvolg.

Dit is 'n spanningsvolle gejaag teen tyd as Langa en sy mooi assistent die spoor vat deur Suid-Afrika met die sluipmoordenaar, met 'n familiegeskiedenis van sonbrandprobleme, en 'n meesterbrein, Teacher, kort op hulle hakke.

Die intriges van die moderne kuns, die Pierneef landskappe en die ewige romanse in die strate van Louis Trichardt. Die glans is blywend tot die aksie kookpunt bereik. Is daar geheime waarvoor jy sal moord pleeg? Kan Langa die vreeslike waarheid uitvis? Wanneer is 'n man 'n man? Waarom is blurbs soos die altyd vol retoriese vrae?
Lees The De Villiers Code en ontdek die waarheid vandag!
Koop / Buy The De Villiers Code....


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W