Stuur jou resensie vir ons by

Lalie is ´n enigmatiese vrou. Sy is onkonvensioneel, en geheimsinnig.Dan ontmoet sy die veel jonger Johan met wie sy ´n ongeoorloofde verhouding aanknoop. In hom herken sy dieselfde soort ontuisheid in sy vel en sy wêreld as wat sy in haarself aanvoel. Die vraag is of sy reg is om haarself te konfronteer met alles wat hy en sy is.
Koop/Buy Aan die oorkant...
Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!
Maak jou stem dik op ons Forum, lewer jou kommentaar / bydrae hier of faks dit na 0866668575.
A
B
D
G
H
K
M
N
O
S
T
W

