Stuur jou resensie vir ons by
Bring kleur na jou geliefde se wange met een van die volgende.
Sam, radio-omroeper by ´n internet-diensverskaffer, weet wat sy in die lewe wil hê: rus en vrede, sjokolademelk snags ná haar laataandradiosessie, ´n vriendelike ontvangs deur haar kwaai kat, en ´n man wat haar sinne kan laat duisel. Maar of so ´n soort man ooit bestaan, betwyfel sy sterk - tot sy die geheimsinnige MB oor die elektroniese golwe van die kuberruim ontmoet . . .
Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!
Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.
© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.