Stuur jou resensie vir ons by
Anna se tweelingbroer het Downsindroom. Sy het hom meer as enige iets ter wêreld
lief, maar soms wil sy net haar eie mens wees - en nie net altyd Adam se (geduldige)
suster nie.
Soos die jare verbygaan, en Anna naderhand haar eie voete in die grootmenswereld vind, raak die spanning tussen Anna-wees en Adam se sussie-wees al hoe groter.
Die hemelklip gee 'n diep ontroerende en onsentimentele blik op die verhouding tussen 'n Downsindroom-seun en sy suster.
Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!
Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.
© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.