Stuur jou resensie vir ons by

Twee jaar se swoeg en sweet aan haar nuwe roman het sopas die Hertzogprys vir Ingrid Winterbach losgeslaan. Niggie is ´n oorlogsroman uit die Anglo boereoorlog wat lekker lees en jou lank bybly. Ingrid het voorheen Carolina Ferreira onder die naam Lettie Viljoen geskryf.
Koop/Buy Niggie...
Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!
Maak jou stem dik op ons Forum, lewer jou kommentaar / bydrae hier of faks dit na 0866668575.
A
B
D
G
H
K
M
N
O
S
T
W

