Stuur jou resensie vir ons by

Of dit nou gaan oor sy ervaring as gids in die Visrivierskeurvallei in Namibië, sy ekspedisies na Kilimandjaro, sy besoek aan Timboektoe, of sy ander reise deur Afrika - Johan Bakkes is ´n gebore storieverteller wat weet hoe om sy lesers mee te voer, hulle saam te neem na al die wonderlike plekke wat hy al besoek het, sê die uitgewer Human & Rousseau.
Soos hy dit self stel: "Ek is nie slim genoeg om strontstorietjies uit te dink nie - alles wat hier staan, is die reine waarheid, gesien deur my eie oë. Dis hoe dit moet wees, want dis die lewe . . ."
´n Móét vir die avontuurlustige leser.
C. Johan Bakkes is verbonde aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Sy ma en broer, Margaret en Christiaan, is ook bekende skrywers.
Koop Moer toe die vreemde in...
Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!
Maak jou stem dik op ons Forum, lewer jou kommentaar / bydrae hier of faks dit na 0866668575.
A
B
D
G
H
K
M
N
O
S
T
W

