Stuur jou resensie vir ons by
Nanette van Rooyen se roman Chinchilla vertel die boeiende verhaal van 'n vrou, Lea, wat deur haar man mishandel word en deur sy geweld word hul baba doodgebore.
Sy verlaat hom en keer terug na haar geboorteplek - 'n plaas op Sutherland - waar daar met chinchillas geboer word. Hier begin die moeilike proses om alles te verwerk: die man wat haar mishandel het en die verlies van haar baba.
Dit is op dié reis wat die roman fokus en waarin die opbouende spanning van die vertelling geleë is.Koop / Buy Chinchilla ...
Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!
Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.
© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.