Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Fynskrif

Fynskrif, 'n boek deur Etresia Struwig.

'n 270 bladsye-boek met 'n wye reeks onderwerpe oor die Kerk en die Christelike geloof.

Die skelmstreke van die aartsvaders word uitgelig. Predikers se halwe waarhede en selfs leuens kom op die lappe. Die kerk se manipulasie die afgelope 2000 jaar. Die ooreenkomste tussen sonaanbidding en die Christelike geloof. Jesus as "seun van God" onder die vergrootglas. Die Gnostici se edele leerstellings. Die moontlike invloed wat buiteruimtelike wesens op die mensdom kan hÍ. Die 6 000 jaar-oue skeppingsverhaal van die Sumeriane.

Fynskrif verskaf ook heelwat verwysings en webwerwe wat aan die leser leiding gee. Fynskrif is vir almal wat weet dat hulle nie alles weet nie.

FynskrifDie skrywer is Etresia Struwig.

Die boek is direk vanaf New Future Marketing beskikbaar by theshift@iburst.co.za

Die koste beloop R99 pos en verpakking ingesluit.


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2008, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W