Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

met woorde soos met kerse

Verse in inheemse Afrika-tale is grootliks onbekend buite die taalgemeenskappe. Om Afrikaanstaliges toegang te gee tot die ander digtradisies in die land, het Antjie Krog met die hulp van ´n span medewerkers gedigte uit Xhosa, Zulu, Ndebele, Swati, Tsonga, Venda, Noord-Sotho, Setswana en Suid-Sotho gekies en in Afrikaans verwerk. Die bundel open egter met verse van die uitgestorwe Xam van die Noord-Kaap. ´n Deurlopende en boeiende vertelling plaas die verse binne ´n verwysingwêreld wat hulle meer toeganklik maak.
Koop dit!


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W