Roekeloos.co.zaRoekeloos.co.za

AFDELINGS

DIENSTE

TEKEN IN/UIT
op Roekeloos
se weeklikse nuusbrief!

Webwerf bepalings en voorwaardes

BOEKRAK

Stuur jou resensie vir ons by

Koester jou baba: Verstaan jou baba se sensoriese wreld - die sleutel tot 'n kalm-tevrede kind

Die drie algeneemste vrae wat ouers in 'n baba se eerste jaar vra, is: Hoekom huil hy?, wat kan ek doen om hom beter te laat slaap?, hoe kan ek sy ontwikkeling aanhelp?.

Die antwoord op al hierdie vrae l in dieselfde bron: sy sensoriese wreld. Dit is die sleutel tot 'n kalm-tevrede baba, wat gretig uit sy omewing leer, maklik aan die slaap raak en vir lang rukke rustig slaap.

In hierdie titel, gebaseer op sensoriese, of sintuiglike, ontwikkeling, kombineer die skrywers hulle kennis en praktiese ervaring om jou te help om op jou baba ingestem te wees en te verstaan: Watter uitwerking sensoriese insette op hom het; wat hy vir jou probeer se met die tekens wat hy gee; en hoe om daarop te reageer deur sy sensoriese omgewing en stimulering te reguleer.
Koester jou baba: Verstaan jou baba se sensoriese wêreld - die sleutel tot 'n kalm-tevrede kindKoop / Buy Koester jou baba: Verstaan jou baba se sensoriese wreld - die sleutel tot 'n kalm-tevrede kind ...

Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. Ons plaas (amper) alles!

Maak jou stem dik op ons Forum, stuur jou kommentaar / bydrae na of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

0 - 9
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W